under 13 yr Ticket-Next Event 4th 5th 6th October 2019

under 13 yr Ticket

Alberton Day Under 13yr Ticket Saturday or Sunday Only

Alberton_Day_under_13_Yr_Ticket

Die kaartjie kan selgs vir Saterdag of Sondag aangewend word.  n Verandwoordelike Volwassene moet Elke kind Vergesel. Slegs 2 kinders
per volwassene word toegelaat n vader en moeder saam kan dus 4 kinder verniet in bring.  Volwassens moet die volle toegang betaal R150 vir saterdag en R130 vir sondag.   Druk die kaarjie uit en vertoon dit asb by die hekke.  Die kaartjie kan gedupliseer word solank daar aan die terme voldoen word.  

 
Facebook